Die Agri Presteerde van die jaar kompetisie word jaarliks vir die Benede Oranje Rivier Streek gehou, hierdie kompetisie het in 2002 in die Wes-Kaap ontstaan om erkenning te gee aan die waardevolle en belangrike bydrae wat die plaaswerker tot die volhoubaarheid en groei van die landbou in Suid-Afrika lewer.
Hierdie jaar se kompetisie was van ʼn baie hoë gehalte , dit was duidelik dat die plase regtig net hulle top werknemers genomineer het. Ons het definitief ons werk uitgeknip gehad met die beoordeling.
Op 16 Oktober 2024 was die Agri Presteerder van die jaar 2024 prysuitdeling.
Kategorie wenners:
Administratiewe Personeel
1ste plek – Natascha Bester (Mosplaas Sitrus)
2de plek – Onkabetse Mess (Triple D Farms)
3de plek – Clirissa Leandra Titus (Newgro)
Algemene Werker
1ste plek – Ernestine Sharon Michelle Daters (Green Valley Nuts)
2de plek word gedeel
2de plek – Mosimanewapula German Visagie (Noudonsies)
2de plek – Wayn Paul George (Norriseep)
Besproeiingspesialis
1ste plek – Thabo Gilbert Mothudi (Kromhout)
2de plek – Peloetsile William Dimo (Noudonsies)
3de plek – Tshokolo Jacob Masilabele (Dassierant)
Junior Bestuur
1ste plek – Elratha Beukes (Oorkant)
2de plek – Kabelo Daniel Mmolaeng (Newgro)
3de plek – Kagiso Edward Makhakha (Berekisanang)
Trekkerdrywer
1ste plek – Olebogeng Meshack Thupayapheko (Newgro)
2de plek – Pako Matthews Gaborokwe (Norriseep)
3de plek – Setjhaba David Thekiso (Oorkant)
Middel Bestuur
1ste plek – Shimanyana Lazi Tladinyane (Norriseep)
2de plek – Oreeditse Patrick Keagile (Triple D Farms)
3de plek – Albertus Beukes (Sweet Sensation)
Senior Bestuur
1ste plek – Marc Anthony Quinn (Arendsnes)
2de plek – Dikgang Elias Mokoena (Triple D Farms)
3de plek – Jacobus Gideon Nel (Norriseep)
Sosiale Ontwikkeling
1ste plek - Bontle Mosa Phuti (Arendsnes)
2de plek – Keatlholetswe Lucricia Mocwane (Norriseep)
3de plek – Julia Gadihele Stuurman (Styrkraal)
Tegniese Operateur
1ste plek – Ignatius Tshepo Nte (Green Valley Nuts)
2de plek – Fideliah Amber Smit (Kromhout)
3de plek – Winile Joseph Mongale (Newgro)
PLAASWERKER VAN DIE JAAR 2024 ALGEHELE WENNER
Ernestine Sharon Michelle Daters (Green Valley Nuts)
Baie dankie aan al die eienaars en bestuurslede van elke plaas wat hierdie jaar hulle personeel genomineer en ingeskryf het, ons glo hierdie kompetisie gaan net van krag tot krag gaan elke jaar vorentoe.
Baie geluk ook aan elke kandidaat wat genomineer is sowel as die kategorie wenners.