PAYROLL ADMINISTRATION SERVICES ORFFER & VAN DER MERWE Payroll Administration services offers clients, irrespective of the size of your organization, the benefits of specialized payroll outsourcing solutions performed by professional payroll specialists. Outsourcing non-core functions has become a trend more organizations are looking toward to reduce overhead expenses and to ensure legislative compliance. Why outsource your payroll? • Confidentiality • Affordability • Stress-free tax year ends • Legally compliant • UIF, SDL as well as WCA • Statutory information supplied • Payslips delivered • Various customized reports • Leave administration • Backup of systems • Cost effective with no software licenses, staff or training needed • Procurement recognition benefits of a B-BBEE Level 2 Company For more information, a no obligation demonstration or quotation contact Marie van der Merwe (054) 331-3336 or 076 904 6564 or [email protected]
Orffer & van der Merwe Menslike Hulpbronpraktisyns het hul inisiatief om hul kliënte se personeel deur middel van bedryfstoere te ontwikkel verder uitgebrei en ‘n groep van 14 bestuurders in hoofsaaklik die tafelduifbedryf na die jaarlikse Fruit Logistica varsvrugte skou in Berlyn Duitsland geneem. Bestuurders van AC Viljoen Boerdery, Kleinbegin Boerdery, Sweet Sensation, Groenheuwel Boerdery, Ebenaeser Boerdery, Omdraai Landgoed, Duiwelsnek Boerdery, Indigo Farms, Red Sun en Upington Tuindienste het die toer meegemaak.
Fruit Logistica is ‘n varsvrugte skou wat jaarliks aan die begin van Februarie in Berlyn Duitsland plaasvind. Daar was vanjaar 3700 uitstallers van oor die wêreld tydens die skou. Tydens die geleentheid word produsente die geleentheid gebied om hul unieke produkte aan die internasionale mark bekend te stel. Dit dien verder as skakel tussen die produsent en potensiële kliente ten einde toekomstige markte te vestig. Gedurende die tydperk van drie dae is daar deurlopende lesings wat bygewoon kan word ten opsigte van verskeie aspekte van die varsvrugte bedryf. Die geleentheid dien as venster vir die wêreld varsvrugtemark en stel produsente instaat om hulself ten opsigte van wêreld standaarde te kan meet en te kan beplan vir toekomstige uitbreidings. Die positiewe impak en sukses van die bywoning van hierdie geleentheid het tot gevolg gehad dat die versoek gerig is aan Orffer & van der Merwe om weer ‘n toer te reël na die geleentheid gedurende Februarie 2019. Die komende Fruit Logistica skou sal op 6 - 8 Februarie 2019 plaasvind. Indien daar belangstelling is om die geleentheid mee te maak, kan daar gerus geskakel word met ons kantore. Beperkte aantal plekke is egter beskikbaar. Kontak die kantoor op die volgende nommers: 062 795 4778 074 836 2403 084 988 1329 |
Latest News
Read the latest news, feedback and exciting developments from our team Archives
July 2026
Categories |

RSS Feed