🌸 Blom waar jy geplant is 🌸
Agter elke suksesvolle onderneming staan toegewyde vroue wat elke dag die ekstra myl stap.
Hierdie Sekretaressedag bied ons die geleentheid om die dames personeel te bederf, te inspireer en te waardeer met 'n besonderse middag.
🌷 Besprekings is nou oop en plekke is beperk.
Gee die dames in u onderneming die erkenning wat hulle verdien.
📞 Kontak ons vandag om u plek te bespreek.
#sekretaressedag2026

RSS Feed