To apply for any of these positions, please click here.
LATEST POSITIONS
Hierdie gevestigde Ortopediese praktyk beskik oor ʼn uitdagende geleentheid vir ʼn spontane, dinamiese en georganiseerde kandidaat in die volgende posisie:
MEDIESE ONTVANGS PERSOON
PRETORIA
Sleutelverantwoordelikhede behels:
Daar word ʼn mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.
Belangstellendes kan aansoek doen deur CV met verwysing JPOP te stuur aan recruitment@ovdm.co.za voor 04 Mei 2024
MEDIESE ONTVANGS PERSOON
PRETORIA
Sleutelverantwoordelikhede behels:
- Hanteer van volle ontvangs area wat insluit:
- Skakelbord
- Eposse
- Kwotasies uitreik
- Pasiënte lêers en administrasie
- Ontvang van betalings
- Teaterlyste
- Reël van narkotiseurs, assistente en instrumentasie vir teaterprosedures
- Kleinkas
- Voorraadaankope vir praktyk
- Betalings opvolg van uitstaande fakture
- Tik van briewe en korrespondensie soos nodig
- Minimum Matriek ondersteun deur minstens 5 jaar ondervinding, verkieslik in ʼn mediese praktyk.
- Bogemiddelde kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels
- Uitstekende interpersoonlike vaardighede.
- Bogemiddelde rekenaarvaardighede, met ondervinding in Elixir as aanbeveling.
Daar word ʼn mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.
Belangstellendes kan aansoek doen deur CV met verwysing JPOP te stuur aan recruitment@ovdm.co.za voor 04 Mei 2024