ORFFER & VAN DER MERWE
  • Home
  • About us
  • Services
    • Accreditation Management
    • Recruitment, Selection & Placements
    • Truth Verification
    • Black Economic Empowerment
    • Payroll & Farm Management (FMA ) Software
    • Temporary Employment Services
    • Skills Development
    • Executive Coaching & Leadership Development
    • Personal Administrative Service
    • Labour Legislation & Employers’ Representation
    • Occupational Health & Safety
  • Clients
  • Careers / Jobs
    • Administration
    • Agriculture
    • Construction
    • Finance
    • General/ Other
    • Management
    • Retail
    • Sales & Marketing
    • Technical/ Mechanical/ Electrical/ Chemical
    • International
  • Our Associates
  • Latest News
  • Contact
  • Upload CV
To apply for any of these positions, please click here.

LATEST POSITIONS
Ons kliënt, ’n leier in die siviele konstruksiebedryf met projekte regoor Suid-Afrika sowel as in die buiteland, het tans die volgende geleentheid beskikbaar:

KONSTRUKSIEBESTUURDER / TERREINAGENT
BASIS: BELLVILLE, WES-KAAP

Vereistes:
  • Diploma in Siviele Ingenieurswese, BTech-graad of BSc Ing.-graad.
  • Minimum 8 tot 10 jaar ondervinding in siviele konstruksie.
  • Kandidaat met ondervinding in die bou van dorpsinfrastruktuur sal uitstekend geskik wees.
  • Ervaring in mynbou en betonwerke.
  • Moet basiese skedulering kan doen met Microsoft Projects of soortgelyke sagteware.
  • Basiese begrip van die nuutste GCC, FIDIC of NEC kontrakvoorwaardes is belangrik.
  • Ervaring met CCS Candy sal as ’n bonuspunt tel.
  • Professionele registrasie of kandidaatstatus by SACPCMP en/of ECSA sal in jou guns tel.
As jy ‘n dinamiese en ervare terreinagent of konstruksiebestuurder is wat gereed is om aan te sluit by ’n toonaangewende konstruksiemaatskappy met projekte plaaslik en internasionaal, wil ons graag van jou hoor!
​
Stuur CV met verwysing MSKT aan [email protected] teen nie later as 09 Mei 2025.

Ons kliënt, ’n leier in die siviele konstruksiebedryf met ’n basis in Bellville, Wes-Kaap, en projekte regoor Suid-Afrika en selfs internasionaal, het tans die volgende pos beskikbaar:

KONTRAKBESTUURDER

Vereistes:
  • Diploma in Siviele Ingenieurswese, BTech-graad of BSc Ing.-graad.
  • 15 tot 20 jaar praktiese ondervinding in siviele konstruksie.
  • Kandidaat met ondervinding in die bou van dorpsinfrastruktuur sal uitstekend geskik wees.
  • Ervaring in mynbou en betonwerk.
  • Moet self projekskedulering kan doen met “Microsoft Projects” of soortgelyke sagteware.
  • Goeie kennis van die nuutste kontrakdokumente soos GCC, FIDIC of NEC is noodsaaklik.
  • Ervaring met CCS Candy word as ’n voordeel beskou.
  • Professionele registrasie by SACPCMP en/of ECSA sal in jou guns tel.

​Indien jy oor bogenoemde kwalifikasies beskik en jy is ’n dinamiese, ervare kontrakbestuurder wat bereid is om landwyd en internasionaal te werk, moedig ons jou aan om aansoek te doen.

Stuur jou CV met verwysing MSKB aan [email protected] teen nie later as 09 Mei 2025.