To apply for any of these positions, please click here.
LATEST POSITIONS
Hierdie gevestigde tafeldruif boerdery bied die volgende uitdagende geleentheid aan ‘n georganiseerde persoon met goeie syfervaardigheid as:
JUNIOR REKENMEESTER
BLOUPUTS
Vereistes:
- Ten minste 3 - 5 jaar ondervinding in ‘n soortgelyke pos
- ʼn Toepaslike tersiêre kwalifikasie en ondervinding in die landbousektor, spesifiek die tafeldruif bedryf, sal as sterk aanbevelings dien.
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, Pastel Accounting of soortgelyke program asook ‘n lone program
- Grondige kennis van debiteure, krediteure, rekonsiliasie van kasboek, rekeningkundige funksie tot by proefbalans en salaris administrasie
Pligte gaan insluit:
- Rekeningkundige funksie van boerdery op Pastel
- Debiteure- en krediteure-administrasie
- Rekonsiliasie van kasboek
- Doen van boerdery se lone
- Kleinkas
- Hulp met gehaltebestuurstelsels administrasie (GlobalGAP, HACCP, BRC)
- Ad hoc sekretariële en administratiewe pligte
‘n Onderhandelbare salaris onderhewig aan kwalifikasies en ondervinding, asook gratis behuising word aangebied.
Om aansoek te doen, rig u CV met verwysing JJF aan recruitment@ovdm.co.za