ORFFER & VAN DER MERWE
  • Home
  • About us
  • Services
    • Accreditation Management
    • Recruitment, Selection & Placements
    • Truth Verification
    • Black Economic Empowerment
    • Payroll & Farm Management (FMA ) Software
    • Temporary Employment Services
    • Skills Development
    • Executive Coaching & Leadership Development
    • Personal Administrative Service
    • Labour Legislation & Employers’ Representation
    • Occupational Health & Safety
  • Clients
  • Careers / Jobs
    • Administration
    • Agriculture
    • Construction
    • Finance
    • General/ Other
    • Management
    • Retail
    • Sales & Marketing
    • Technical/ Mechanical/ Electrical/ Chemical
    • International
  • Our Associates
  • Latest News
  • Contact
  • Upload CV
To apply for any of these positions, please click here.

LATEST POSITIONS

 Is jy passievol oor Wiskunde en wil jy ’n verskil maak in leerders se akademiese ontwikkeling?

Master Maths Upington is op soek na ’n gemotiveerde en entoesiastiese Tutor om by hulle span aan te sluit. Master Maths is ’n gevestigde aanvullende onderrigsentrum wat spesialiseer in Wiskunde- en Fisiese Wetenskapondersteuning vir leerders vanaf Graad 4 tot Graad 12. Master Maths se doel is om leerders te help om hul volle akademiese potensiaal te bereik in ’n gestruktureerde, ondersteunende leeromgewing.

WISKUNDE TUTOR (GR 8-12)

Upington

Vereistes:

  • Minimum kwalifikasie: B.ED. met Wiskunde
  • Vorige ervaring in die onderrig van Wiskunde (Gr. 8-12), terwyl ervaring in die onderrig van Fisiese Wetenskap Gr. 10-12 'n aanbeveling is
  • Ervaring en ʼn aanvoeling om met Hoërskool leerders te werk
  • Goeie kommunikasievaardighede
  • Goeie rekenaar- en administratiewe vaardighede
  • Moet goed in ʼn span kan saamwerk
  • Moet oor eie vervoer beskik
Kernverantwoordelikhede:
  • Voorbereiding van Wiskunde-lesse (Graad 8 – 12)
  • Merk van take en toetse
  • Ondersteuning aan leerders tydens middagklasse (Graad 8 – 12)
  • Administratiewe ondersteuning
  • Handhawing van ’n professionele en positiewe leeratmosfeer

Om aansoek te doen stuur volledige cv met verwysing JMWT voor 22 Mei 2026 aan [email protected]
 

Powered by Create your own unique website with customizable templates.