ORFFER & VAN DER MERWE
  • Home
  • About us
  • Services
    • Accreditation Management
    • Recruitment, Selection & Placements
    • Truth Verification
    • Black Economic Empowerment
    • Payroll & Farm Management (FMA ) Software
    • Temporary Employment Services
    • Skills Development
    • Executive Coaching & Leadership Development
    • Personal Administrative Service
    • Labour Legislation & Employers’ Representation
    • Occupational Health & Safety
  • Clients
  • Careers / Jobs
    • Administration
    • Agriculture
    • Construction
    • Finance
    • General/ Other
    • Management
    • Retail
    • Sales & Marketing
    • Technical/ Mechanical/ Electrical/ Chemical
    • International
  • Our Associates
  • Latest News
  • Contact
  • Upload CV
To apply for any of these positions, please click here.

LATEST POSITIONS

Hierdie trekker- en meganisasie onderneming met top gehalte produkte beskik oor die volgende posisie vir 'n diens gefokusde kandidaat en nooi belangstellendes om aansoek te doen.

ONDERDELE VERKOOPSPERSOON
UPINGTON

Vereistes:
- Vriendelike kandidate met ten minste 2 jaar ondervinding in landbou onderdele/parte kan aansoek doen
- Trekker kennis asook kennis van implemente sal in u guns tel.
- Rekenaarvaardigheid is in Pastel, MS Office, internet gebruik en eposse
- Goed taalvaardig wees in Afrikaans en Engels
- Goeie mense verhoudinge om gemaklik met kliënte te kan kommunikeer
- Die persoon moet die vaardighede hê om die onderdele voorraad effektief te beheer met die toepassing van al die regte administratiewe prosedures.

Die persoon se grootste verantwoordelikheid is om die regte onderdeel/part so vinnig en koste doeltreffend as moontlik aan die kliënt te voorsien en die kliënt te onderrig en in te lig wat die regte gebruik van die onderdeel/part is. Voorsiening van onderdele aan die werkswinkel moet tydig en korrek wees.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MOV na recruitment@ovdm.co.za voor 25 Mei 2022

Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif groep beskik oor ‘n uitdagende beroepsgeleentheid vir ‘n dinamiese, energieke individu om by hul suksesvolle span aan te sluit.
              
JUNIOR INTERNASIONALE BEMARKER
KAKAMAS OMGEWING 
​
Vereistes:
  • Aansoeke van presiese en deeglike individue met ‘n toepaslike B.Com. Bemarking- / Internasionale handel of soortgelyke kwalifikasie, met relevante mark blootstelling en kommersiële ondervinding verkieslik in die vrugte bedryf word ingewag.
  • Uitstekende menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
  • Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office.
  • Die suksesvolle kandidaat moet bereid wees om gereeld nasionaal, sowel as internasionaal te reis.
 
Hoof verantwoordelikheid sluit in:
  • Bemarking en verkope van vrugte.
  • Uitbreiding van kliëntebasis.
  • Diens en ondersteun van huidige kliënte wat verkope asook naverkoopdiens en   algemene administratiewe pligte insluit.
 
Daar word ʼn mededingende vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aangebied.
 
Aansoeke sal streng vertroulik hanteer word.
 
Rig u volledige CV met verwysing MTIB voor ​26 Mei 2022 aan: recruitment@ovdm.co.za

Hierdie gevestigde en welbekende motorhandelaar in nuwe en gebruikte voertuie in Upington bied die geleentheid vir ʼn energieke en dinamiese persoon met dryfkrag om aan te sluit by hulle span as:
 
VERKOOPSPERSOON (NUWE EN GEBRUIKTE VOERTUIE)
UPINGTON
 
Persone met ondervinding van verkope, verkieslik in die motorhandel, word
genooi om aansoek te doen.
 
Pligte behels:
  • Die verkope van nuwe en gebruikte motorvoertuie
  • Gepaardgaande administrasie en skakeling met kliente.
 
 
‘n Onderhandelbare vergoedingspakket, wat ‘n basies salaris en gunstige
kommissiestruktuur met byvoordele insluit, word aangebied.
 
Om aansoek te doen, rig u CV met verwysing JWT  aan recruitment@ovdm.co.za

Hierdie nasionale finansiële instansie beskik oor die volgende posisies vir kandidate met goeie menseverhoudinge en verkoopsondervinding om 'n nuwe loppbaan te vestig as:

FINANSIËLE ADVISEURS
KATHU/ KURUMAN AREA


Vereistes:
- Kandidate met minimum Matriek ondersteun deur ten minste 5 jaar algemene verkoopsondervinding kan aansoek doen.
- Vorige ondervinding en registrasie by FSB -  minder as 12 maande gelede sal voorkeur ontvang
- Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Geldige bestuurslisensie, indien eie vervoer sal dit voordelig wees.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OSAKK na recruitment@ovdm.co.za 

Hierdie nasionale finansiële instansie beskik oor die volgende posisies vir kandidate met goeie menseverhoudinge en verkoopsondervinding om 'n nuwe loppbaan te vestig as:

FINANSIËLE ADVISEURS
KAKAMAS AREA


Vereistes:
- Kandidate met minimum Matriek ondersteun deur ten minste 5 jaar algemene verkoopsondervinding kan aansoek doen.
- Vorige ondervinding en registrasie by FSB -  minder as 12 maande gelede sal voorkeur ontvang
- Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Geldige bestuurslisensie, indien eie vervoer sal dit voordelig wees.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OSAK na recruitment@ovdm.co.za 

Hierdie nasionale finansiële instansie beskik oor die volgende posisies vir kandidate met goeie menseverhoudinge en verkoopsondervinding om 'n nuwe loppbaan te vestig as:

FINANSIËLE ADVISEURS
SPRINGBOK AREA


Vereistes:
- Kandidate met minimum Matriek ondersteun deur ten minste 5 jaar algemene verkoopsondervinding kan aansoek doen.
- Vorige ondervinding en registrasie by FSB -  minder as 12 maande gelede sal voorkeur ontvang
- Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Geldige bestuurslisensie, indien eie vervoer sal dit voordelig wees.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OSAS na recruitment@ovdm.co.za 

Hierdie nasionale finansiële instansie beskik oor die volgende posisies vir kandidate met goeie menseverhoudinge en verkoopsondervinding om 'n nuwe loppbaan te vestig as:

FINANSIËLE ADVISEURS
UPINGTON AREA


Vereistes:
- Kandidate met minimum Matriek ondersteun deur ten minste 5 jaar algemene verkoopsondervinding kan aansoek doen.
- Vorige ondervinding en registrasie by FSB -  minder as 12 maande gelede sal voorkeur ontvang
- Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Geldige bestuurslisensie, indien eie vervoer sal dit voordelig wees.

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing OSAU na recruitment@ovdm.co.za 

Verskeie besighede in die Upington area beskik oor geleenthede vir kandidate met bewese bemarkingsondervinding en standvastige diensrekord.

BEMARKERS/ VERKOOPSVERTEENWOORDIGERS
UPINGTON AREA


Vereistes:
- Minimum van 3 jaar aaneenlopende ondervinding verkieslik in die werwing van nuwe kliënte, bou van nuwe asook die instandhouding van huidige verhoudinge, uitbou van verkope
  en bemarkingsarea op 'n professionele wyse.
- Indien oor 'n relevante tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Geldige bestuurslisensie en eie vervoer
- Rekenaarvaardigheid in basiese MS Office programmatuur
- Uitstekende menseverhoudinge en kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels
- Bereid wees om uit te slaap en te reis soos nodig 

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing  BEMARKING na recruitment@ovdm.co.za

Daar sal nie ʼn formele sluitingsdatum wees nie aangesien dit 'n deurlopende behoefte van kliënte uit die omgewing is.