To apply for any of these positions, please click here.
LATEST POSITIONS
The following challenging career opportunity is on offer in the mining industry. They are recruiting for a dynamic, energetic and motivated person as:
MINE SUBORDINATE MANAGER
(NORTHERN CAPE AREA)
Requirements:
Responsibilities will include:
On offer is a negotiable remuneration package in line with national remuneration standards and trends commensurate with qualifications and experience.
Preference will be given to candidates from the nearby communities.
To apply, please send CV with reference MMSM to recruitment@ovdm.co.za by no later than 03 June 2022.
MINE SUBORDINATE MANAGER
(NORTHERN CAPE AREA)
Requirements:
- The appointee should have a relevant mine managers certificate with minimum 8 years’ experience in a similar role of opencast mining.
- Must have extensive technical experience.
- Strong knowledge and understanding of the Mine Health & Safety Act together with good computer literacy.
- A valid blasting certificate will be to your advantage.
Responsibilities will include:
- Assist the Mine Manager with enforcing safety regulations
- Inspect all hoisting tackles equipment at not less than monthly intervals.
- Monitor & Evaluate production targets.
On offer is a negotiable remuneration package in line with national remuneration standards and trends commensurate with qualifications and experience.
Preference will be given to candidates from the nearby communities.
To apply, please send CV with reference MMSM to recruitment@ovdm.co.za by no later than 03 June 2022.
Hierdie gevestigde tafeldruiwe & sitrus boerdery in die Redelinghuys omgewing in die Wes- Kaap, beskik oor die volgende posisie vir ‘n dinamiese, selfgedrewe persoon as deel van hul bestuurspan:
MENSLIKE HULPBRON BESTUURDER
REDELINGHUYS OMGEWING
Vereistes:
Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir:
Die maatskappy is ‘n gelyke geleentheid werkgewer en aanstelling word gedoen ooreenkomstig die gelyke geleentheidsplan.
Daar word ’n mededingende vergoedingspakket, wat verblyf insluit, aan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.
Stuur u volledige CV met verwysing MUHM aan: recruitment@ovdm.co.za
MENSLIKE HULPBRON BESTUURDER
REDELINGHUYS OMGEWING
Vereistes:
- Aansoeke van goed georganiseerde, presiese individue met minimum Matriek en ʼn relevante kwalifikasie in Menslike Hulpbronbestuur, ondersteun deur 3 - 5 jaar ondervinding as menslike hulpbron bestuurder, verkieslik in die landbou sektor word ingewag.
- Verdere vereistes is bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede, met die vermoë om sterk onafhanklik te opereer, maar ook as deel van ‘n span kan funksioneer.
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardighede is van uiterste belang.
Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir:
- Die ontwikkeling en bestuur van ‘n menslike hulpbronne strategie wat insluit:
- doelgerigte opleiding en talent ontwikkeling
- prestasie evaluering,
- Aksie om personeel omset te verlaag,
- Die instandhou en verbetering van beleid en prosedure
- Werwing van langtermyn talentvolle personeel vir optimalisering van die werkerskorps
- Evaluering van posvlakke en vergoeding strukture
- Instandhouding van werknemers kontrakte
- Dissiplinêre verhore
- Voorbereiding en verdediging van CCMA sake, asook statutêre vaardigheidsontwikkeling
- Toepassing van maatskappy se gelyke indiensnemingbeleid
- Administrasie van maatskappy mediese-en pensioen-fonds
- Daarstel en bestuur van gesondheid en veiligheid strukture asook pro-aktiewe bestuur van alle ander menslike hulpbron aangeleenthede.
Die maatskappy is ‘n gelyke geleentheid werkgewer en aanstelling word gedoen ooreenkomstig die gelyke geleentheidsplan.
Daar word ’n mededingende vergoedingspakket, wat verblyf insluit, aan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.
Stuur u volledige CV met verwysing MUHM aan: recruitment@ovdm.co.za
Ons kliënt, ‘n gevestigde maatskappy in Upington wat ‘n belangrike skakel vorm in die groothandel verspreiding van verskeie produkte aan verskaffers in die kleinhandelsektor in die omgewing, benodig die dienste van ‘n dinamiese kandidaat met goeie organiserings-/ administratiewevaardighede in hul snelgroeiende industrie in die volgende beskikbare posisie.
GROOTHANDEL PAKHUISBESTUURDER
(UPINGTON)
Vereistes:
Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir:
Daar word ʼn mededingende vergoedingspakket volgens kwalifikasies en ondervinding aan die pos gekoppel.
Stuur u volledige CV met verwysing JVWM aan recruitment@ovdm.co.za
GROOTHANDEL PAKHUISBESTUURDER
(UPINGTON)
Vereistes:
- Aansoeke van verantwoordelike kandidate met minstens 5 jaar ondervinding in die bestuur van ‘n pakhuis (“warehouse”) met deeglike kennis en ondervinding van voorraadbeheer en -kontroles kan aansoek doen.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.
- Rekenaarvaardigheid in MS Office met die vermoë om as deel van ‘n span te funksioneer.
- Geldige rybewys.
- Die suksesvolle kandidaat moet ook bereid wees om op ‘n beurtbasis bystandsdiens te verrig met lang ongereelde ure.
Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir:
- Beheer oor ontvangs, berging en verspreiding van voorraad.
- Implementering van operasionele beleide en prosedures.
- Kontrole oor drywers.
- Bestuur van personeel, voertuie en toerusting.
- Byhou van akkurate rekords van pakhuis aktiwiteite.
- Oop- en toesluit van pakhuis op beurtbasis.
- Algemene ad hoc pligte.
Daar word ʼn mededingende vergoedingspakket volgens kwalifikasies en ondervinding aan die pos gekoppel.
Stuur u volledige CV met verwysing JVWM aan recruitment@ovdm.co.za