Die doel van hierdie kompetisie is eenvoudig, maar van onskatbare waarde:
- Om uitnemendheid in die landbou te erken.
- Om werknemers te beloon vir hul harde werk, lojaliteit en toewyding.
- Om die onmisbare rol van landbou werkers in die volhoubaarheid van ons gemeenskap te beklemtoon.
Hierdie jaar se wenners is as volg:
Algemene Werker
1st Plek – Mosimaneorileng Elvis Motlagosele (Valam Boerdery)
2de Plek – Gotlannang Jeanette Kotoko (New Gro Farming 207)
3de Plek – Elzardo Juan-Pierre Martin (Norriseep)
Trekkkerdrywer
1ste Plek – Raymond Bouman (New Gro Farming 205)
2de Plek – Moikanyi Jefrey Mebalo (Oorkant Boerdery)
3de Plek – Tumisang Langley (Dassierant)
Spesialis Pos - Tegnies:
1ste Plek – Bakang Tyrell Badise (Dassierant)
2de Plek – Wilson Rooi (Omruil Augrabies)
3de Plek – Otshepeng Ivin Mongale (Triple D Farms)
Spesialis Pos – Boord , Chemies & Besproeiing:
1ste Plek – Duncan Lee Titus (New Gro Farming 207)
2de Plek – Mervin Elvino Kruger (Galactic Deals 160)
3de Plek – Pule Isaac Seleke (Triple D Farms)
Sosiale Ontwikkeling:
Keikantsemang Mobitha (Arendsnes)
Administratiewe Personeel
1st Plek – Jolandi Cloete (Arendsnes)
2de Plek – Clirissa Leandra Titus (New Gro Farming 207)
3de Plek – Ruwayda Justine Tieties (Galactic Deals 160)
Junior Bestuur
1ste Plek – Seleseng Beauty Selwe (Noudonsies)
2de Plek – Ineeleng Bettie Taunyane (Berekisanang)
3de Plek – Lucas Otto (Green Valley Nuts)
Middel Bestuur
1ste Plek – Tswelelo Kedithibetse (Dassierant)
2de Plek – Dodo Boesman Molao (Triple D Farms)
3de Plek – Isaac Pakane Solomon (Sonvrucht)
Senior Bestuur
1ste Plek – Kagiso Dounalde Motlele (Dassierant)
2de Plek – Benjamin Abrickus Roelph (Oorkant Boerdery)
3de Plek – Cliften Lesley Klukowski (Galactic Deals 160)
PLAASWERKER VAN DIE JAAR ALGEHELE WENNER
Kagiso Dounalde Motlele (Dassierant - Chargo Trust)
Baie dankie aan die volgende borge wat betrokke was om hierdie geleentheid moontlik te maak
FLS Agri
Redira
Mpact
Agrimark
Baie dankie ook aan al die Organiseerders en beoordelaars sowel as die plaaseienaars en bestuurslede wat die tyd geneem het om hul personeel te nomineer.
Baie geluk aan elke deelnemer en wenner.



































































RSS Feed