ORFFER & VAN DER MERWE
  • Home
  • About us
  • Services
    • Accreditation Management
    • Recruitment, Selection & Placements
    • Truth Verification
    • Black Economic Empowerment
    • Payroll & Farm Management (FMA ) Software
    • Temporary Employment Services
    • Skills Development
    • Executive Coaching & Leadership Development
    • Personal Administrative Service
    • Labour Legislation & Employers’ Representation
    • Occupational Health & Safety
  • Clients
  • Careers / Jobs
    • Administration
    • Agriculture
    • Construction
    • Finance
    • General/ Other
    • Management
    • Retail
    • Sales & Marketing
    • Technical/ Mechanical/ Electrical/ Chemical
    • International
  • Our Associates
  • Latest News
  • Contact
  • Upload CV

ORPA Plaaswerker van die jaar 2014

9/19/2014

0 Comments

 
Orpa hou jaarliks ‘n Plaaswerker van die jaar kompetisie met verskillende afdelings waaronder werknemers ingeskryf word. 

Die omliggende plase neem die inisiatief om hul werkers wat hulle voel goeie vordering deur die jaar gemaak het in te skryf in die verskillende afdelings. Daar word dan vooraf onderhoude met elke aansoeker gedoen waar hy 'n reeks vrae gevra word om sy kundigheid in sy afdeling te toets. 

Die wenners van elke afdeling word dan by 'n glansaand bekend gemaak. Elke deelnemer kry ook 'n sertifikaat van Orffer & van der Merwe om hom te bedank vir sy deelname.


Ons wil baie geluk sê aan Alex Gaseitsiwe van Karsten Boerdery Klein Pella wat 1ste plek gewen het vir Junior Bestuur. Alex
is ook die wenner vir Plaaswerker van die jaar!! 
Picture

Ons wil ook geluk sê aan die ander wenners van die ander plase!!!

OVDM is trots om deel te wees van die geleentheid!

0 Comments

Sekretaressedag 10 September 2014

9/11/2014

0 Comments

 
Picture
Picture
Jaar na jaar bied ons 'n oggend vol pret, skatterlag en baie ontspanning aan vir die sekretaresses in Upington en omgewing en die jaar was niks veel anders nie. 

Ons wil aan die werkgewers wat hulle dames gestuur het bedank vir hulle ondersteuning daarvoor  vir Mnr. M Orffer en J van der Merwe wat dit moontlik vir OVDM se personeel gemaak het om die oggend by te woon. 




0 Comments

Leierskapsberaad - 10 Oktober 2014

9/3/2014

0 Comments

 
Picture
0 Comments

    Latest News

    Read the latest news, feedback and exciting developments from our team

    Archives

    April 2020
    November 2019
    September 2019
    July 2019
    March 2019
    October 2018
    August 2018
    March 2018
    August 2017
    July 2017
    May 2017
    November 2015
    September 2015
    August 2015
    June 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    November 2013
    February 2012
    January 2012

    Categories

    All
    News

    RSS Feed