Orpa hou jaarliks ‘n Plaaswerker van die jaar kompetisie met verskillende afdelings waaronder werknemers ingeskryf word.
Die omliggende plase neem die inisiatief om hul werkers wat hulle voel goeie vordering deur die jaar gemaak het in te skryf in die verskillende afdelings. Daar word dan vooraf onderhoude met elke aansoeker gedoen waar hy 'n reeks vrae gevra word om sy kundigheid in sy afdeling te toets.
Die wenners van elke afdeling word dan by 'n glansaand bekend gemaak. Elke deelnemer kry ook 'n sertifikaat van Orffer & van der Merwe om hom te bedank vir sy deelname.
Ons wil baie geluk sê aan Alex Gaseitsiwe van Karsten Boerdery Klein Pella wat 1ste plek gewen het vir Junior Bestuur. Alex
is ook die wenner vir Plaaswerker van die jaar!!