Jaar na jaar bied ons 'n oggend vol pret, skatterlag en baie ontspanning aan vir die sekretaresses in Upington en omgewing en die jaar was niks veel anders nie.
Ons wil aan die werkgewers wat hulle dames gestuur het bedank vir hulle ondersteuning daarvoor vir Mnr. M Orffer en J van der Merwe wat dit moontlik vir OVDM se personeel gemaak het om die oggend by te woon.