ORFFER & VAN DER MERWE
  • Home
  • About us
  • Services
    • Accreditation Management
    • Recruitment, Selection & Placements
    • Truth Verification
    • Black Economic Empowerment
    • Payroll & Farm Management (FMA ) Software
    • Temporary Employment Services
    • Skills Development
    • Executive Coaching & Leadership Development
    • Personal Administrative Service
    • Labour Legislation & Employers’ Representation
    • Occupational Health & Safety
  • Clients
  • Careers / Jobs
    • Administration
    • Agriculture
    • Construction
    • Finance
    • General/ Other
    • Management
    • Retail
    • Sales & Marketing
    • Technical/ Mechanical/ Electrical/ Chemical
    • International
  • Our Associates
  • Latest News
  • Contact
  • Upload CV

Fruit Logistica Bedryfstoer: Berlyn, Duitsland 7-9 Februarie 2018

8/16/2018

1 Comment

 
Orffer & van der Merwe Menslike Hulpbronpraktisyns het hul inisiatief om hul kliënte se personeel deur middel van bedryfstoere te ontwikkel verder uitgebrei en ‘n groep van 14 bestuurders in hoofsaaklik die tafelduifbedryf na die jaarlikse Fruit Logistica varsvrugte skou in Berlyn Duitsland geneem.  Bestuurders van AC Viljoen Boerdery,  Kleinbegin Boerdery,  Sweet Sensation,  Groenheuwel Boerdery, Ebenaeser Boerdery, Omdraai Landgoed,  Duiwelsnek Boerdery, Indigo Farms, Red Sun en Upington Tuindienste het die toer meegemaak.

Fruit Logistica is ‘n varsvrugte skou wat jaarliks aan die begin van Februarie in Berlyn Duitsland plaasvind. Daar was vanjaar 3700 uitstallers van oor die wêreld tydens die skou.  Tydens die geleentheid word produsente die geleentheid gebied om hul unieke produkte aan die internasionale mark bekend te stel.  Dit dien verder as skakel tussen die produsent en potensiële kliente ten einde toekomstige markte te vestig. Gedurende die tydperk van drie dae is daar deurlopende lesings wat bygewoon kan word ten opsigte van verskeie aspekte van die varsvrugte bedryf.  Die geleentheid  dien as venster vir die wêreld  varsvrugtemark en stel produsente instaat om hulself ten opsigte van wêreld standaarde te kan meet en te kan beplan vir toekomstige uitbreidings.

Die positiewe impak en sukses van die bywoning van hierdie geleentheid het tot gevolg gehad dat die versoek gerig is aan Orffer & van der Merwe om weer ‘n toer te reël na die geleentheid gedurende Februarie 2019.  Die komende Fruit Logistica skou sal op 6 - 8 Februarie 2019 plaasvind.  Indien daar belangstelling is om die geleentheid mee te maak, kan daar gerus geskakel word met ons kantore.  Beperkte aantal plekke is egter beskikbaar. 

Kontak die kantoor op die volgende nommers:

​062 795 4778
074 836 2403
084 988 1329

1 Comment
Texas Fetish Mistress link
2/10/2023 02:17:24 am

This is a grreat post thanks

Reply



Leave a Reply.

    Latest News

    Read the latest news, feedback and exciting developments from our team

    Archives

    March 2025
    November 2024
    October 2024
    September 2024
    April 2024
    December 2023
    November 2023
    July 2023
    June 2023
    April 2020
    November 2019
    September 2019
    July 2019
    March 2019
    October 2018
    August 2018
    March 2018
    August 2017
    July 2017
    May 2017
    November 2015
    September 2015
    August 2015
    June 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    November 2013
    February 2012
    January 2012

    Categories

    All
    News

    RSS Feed