ORFFER & VAN DER MERWE
  • Home
  • About us
  • Services
    • Accreditation Management
    • Recruitment, Selection & Placements
    • Truth Verification
    • Black Economic Empowerment
    • Payroll & Farm Management (FMA ) Software
    • Temporary Employment Services
    • Skills Development
    • Executive Coaching & Leadership Development
    • Personal Administrative Service
    • Labour Legislation & Employers’ Representation
    • Occupational Health & Safety
  • Clients
  • Careers / Jobs
    • Administration
    • Agriculture
    • Construction
    • Finance
    • General/ Other
    • Management
    • Retail
    • Sales & Marketing
    • Technical/ Mechanical/ Electrical/ Chemical
    • International
  • Our Associates
  • Latest News
  • Contact
  • Upload CV

Future Labour Solutions bied aan Persoonlike Higiëne Bewusmakingsveldtog

12/16/2014

0 Comments

 
Picture
Op 16 Desember 2014 het Future Labour Solutions 'n Persoonlike Higiëne Bewusmaking veldtog aangebied vir tiener meisies van Louisvale.

Daar was gesels oor hoe belangrik dit vir 'n tiener meisie is om mooi na haarself te kyk as iemand van die vroulike geslag. Tesame met die voltooiing van jou skoolloopbaan, 'n versorgde voorkoms by 'n werkonderhoud verbeter dit jou kanse op 'n moontlike aanstelling by 'n instelling waar daar toekoms potensiaal is.As jy werk kan jy weer vir jou die nodige grimering, vel produkte en klere aanskaf wat weer opsig self vir jou as meisie laat beter voel oor jouself. Wenke oor hoe om gesonde en skoon te lewe is gegee waar die meisies lekker kon deel neem en vrae vra.

Met Kersfees om die draai,het elke meisie 'n kerspakkie met allerhande lekker toiletware om hulself mee te bederf.

Future Labour Solutions gaan in 2015 nog betrokke by projekte in ons gemeenskap wees.
0 Comments



Leave a Reply.

    Latest News

    Read the latest news, feedback and exciting developments from our team

    Archives

    April 2020
    November 2019
    September 2019
    July 2019
    March 2019
    October 2018
    August 2018
    March 2018
    August 2017
    July 2017
    May 2017
    November 2015
    September 2015
    August 2015
    June 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    November 2013
    February 2012
    January 2012

    Categories

    All
    News

    RSS Feed