ORFFER & VAN DER MERWE
  • Home
  • About us
  • Services
    • Accreditation Management
    • Recruitment, Selection & Placements
    • Truth Verification
    • Black Economic Empowerment
    • Payroll & Farm Management (FMA ) Software
    • Temporary Employment Services
    • Skills Development
    • Executive Coaching & Leadership Development
    • Personal Administrative Service
    • Labour Legislation & Employers’ Representation
    • Occupational Health & Safety
  • Clients
  • Careers / Jobs
    • Administration
    • Agriculture
    • Construction
    • Finance
    • General/ Other
    • Management
    • Retail
    • Sales & Marketing
    • Technical/ Mechanical/ Electrical/ Chemical
    • International
  • Our Associates
  • Latest News
  • Contact
  • Upload CV

Jaarafsluiting 28/11/2014

12/8/2014

0 Comments

 
Molopo Kalahari Lodge
Picture
So breek 2014 se einde onverwags aan...

Die gehaas is nog lank nie verby nie want almal het nog 'n oproep om te maak, epos om te beantwoord of salaris om te betaal. Ongeag watter afdeling, die werk staan nie stil nie en daarom wil ons as personeel graag 'n oomblik stil raak en ons werkgewers ( Mnr. Orffer en Mnr. van der Merwe ) bedank vir die jaar wat verby is. Sekerlik was dit nie elke dag maklik nie en ons het baie dae mismoedig in hul kantore ingestap net om bietjie daar te sit en asem te skep maar sonder hul leiding en ondersteuning sou dit nie moontlik gewees het nie.

Daarby ook wil ons graag ons Hemelse Vader bedank vir die geleenthede waarmee Orffer & Van der Merwe in 2014 geseën is.

Ons sal tot u diens wees gedurende die kers seisoen vir enige navrae. 

Kontak ons gerus by 054-331 3336.

0 Comments



Leave a Reply.

    Latest News

    Read the latest news, feedback and exciting developments from our team

    Archives

    April 2020
    November 2019
    September 2019
    July 2019
    March 2019
    October 2018
    August 2018
    March 2018
    August 2017
    July 2017
    May 2017
    November 2015
    September 2015
    August 2015
    June 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    November 2013
    February 2012
    January 2012

    Categories

    All
    News

    RSS Feed