In ons kompeterende sakewêreld is professionaliteit binne die werksomgewing uiters noodsaaklik . Orffer en Van der Merwe bied op Dinsdag 27 Maart 2018 ‘n werkswinkel aan wat fokus op die betrokke onderwerp ten einde uitnemendheid binne u werksomgewing te verseker.
Aspekte wat tydens die kursus aangespreek sal word is soos volg:
Datum: 27 Maart 2018
Tyd: 09:00 – 16:00
Plek: Upington (Venue sal op 27 Maart 2018 aan u deurgegee word).
Kostes beloop R695.00 (BTW uitgesluit) per persoon wat ‘n ligte middagete insluit. Om u plek te bespreek kontak Narika by 072 5487168 of Charolize by 054 -331 3336 voor of op Vrydag 23 Maart 2018.
Narika Lategan
(Opleidingsbeampte)
Aspekte wat tydens die kursus aangespreek sal word is soos volg:
- Selfbeeld & Professionaliteit
- Noodsaaklikheid van produkkennis
- Telefoon as instrument
- Professionele beantwoording en aanspreekvorme
- Tipes oproepe en hantering van die probleem kliënte
- Skryf en versorging van ‘n professionele epos en sakebrief