" Reach for a dream, reach for your slippers" verldtog
Op 7 Augustus 2015 het die personeel van Orffer & Van der Merwe getof en getooi in hul pantoffels opgedaag voor Wimpy se deure om hul deel by te dra tot die “ Reach for your slippers” veldtog.
Die projek is deur Reach for a dream Organisasie geloods om fondse in te samel vir kinders tussen die ouderdomme van 3 tot 18 jaar wat aan lewensgevaarlike siektes ly ongeag hul kultuur, geslag en omstandighede. Die organisasie is gestig in 1988 deur Owen Parnell wat ʼn visie gehad het om die kinders se drome te bewaarheid.
Orffer & Van der Merwe help daagliks plaaslike besighede om hul van die beste kwaliteit personeel te voorsien om hul drome en doelwitte te bereik.
Kyk gerus onder ons " Careers" afdeling vir vakante poste asook die ander dienste wat ons lewer.